New Products


  • Ons Daaglikse Brood (Afrikaans) Volume 12

    Ons Daaglikse Brood (Afrikaans) Volume 12

    Hierdie dagboekie moedig jou juis aan om daardie daaglikse dissipline aan die dag te lê. Met suiwer Bybelse lering en toepaslike illustrasies bied elkeen van die 365 dagstukkies ’n nuwe insig in die lewensveranderende Woord van God. Jy sal hoop en bemoediging en praktiese wysheid vind wat jou lewe sal verryk en jy sal groei in jou verhouding met Hom.
    Price:
    ZAR15.00